Tapson Straat 70, Chiselhurst, Oos Londen

info@vekooslonden.co.za

+27 82 328 9493

Oor Ons

Pad Van Volle Evangelie Kerk

Kort geskiedenis van die Volle Evangelie Kerk van God in Suider Afrika.

Ons gemeente wat bekend staan as Die Nuwe Lewe Sentrum, en steeds deel is van die Volle Evangelie Kerk van God in Suid Afrika, is reeds in 1958 deur Past. Alex Tompson begin in ‘n saaltjie wat hulle in Vincent straat gehuur het. Die nuwe gemeente het aanvanklik bestaan uit Past. Tompson, sy vrou en hulle twee kinders. Van daar het die gemeente gegroei en is nou reeds 66 jaar lank deel van die Christen Gemeenskap in Oos Londen. Gedurende daardie tyd is die gemeente bedien deur sewe leeraars en twee mede-leeraars.

Soos elke dinamiese organisasie het die gemeente ook deur fases van uitdagings en groei gegaan en is die Nuwe Lewe Sentrum trots op die werk wat gedoen is en die wonderlike kompleks wat in Chiselhurst staan. Die huidige leierskap het ten midde van moeilike omstandighede besluit dat God steeds ‘n plan het vir die gemeente in die gemeenskap en het hierdie jaar met vars entoesiasme ingegaan. Ons vertrou die Hemelse Vader vir ‘n vars salwing op die werk wat ons doen in gehoorsaamheid tot die groot opdrag in Mattheus 28:19.

Ons glo ook dat dit Christus is wat Sy gemeente bou (Mattheus 16:18) en elke persoon wat bedoel is om in hierdie bedienning hulle bydrae tot die Koninkryk van God te maak, Sy roeping sal gehoorsaam (Romeine 12:5-9). Ons begeerte is om met ‘n vars benadering die gemeente se nalatenskap te eer en met ‘n relevante aanslag ‘n positiewe impak op Oos Londen en haar mense te hê. Hierin ervaar ons ‘n groot mate van dringendheid omdat ons glo dat Sy wederkoms voor die deur is (Openbaring 22:12).

Vandaar ons visie stelling: ”Om elke mens aan te moedig tot ‘n dieper verhouding met God.”

ONS GESKIEDENIS

Alex Tompson that started the church in 1958

ONS SPAN

Monica Strydom
Presiderende ouderling
Antoinette Wenzel
Dames en Liefdatigheid
Gwendoline Swanepoel
Administrasie en finansies
Kobus van Zyl
Diens logistiek
Martin Swanepoel
Infrastruktuur en onderhoud
Raymond Dye
Ondersteuning

ONS VISIE

ONS MISSIE

ONS WAARDES

Om mense aan te moedig tot ‘n dieper verhouding met God.

Om ‘n gemeenskap van gelowiges te wees wat aanhoudend, gesamentlik en individueel, groei in hulle verhouding met God deur:

a. Om in alles deur die liefde van Christus gelei te word
b. Persoonlike studie van die Woord en gebed
c. Gereeld kontak met die gemeente te hê en
d. Elkeen sy bediening ontwikkel.

Om ‘n gemeenskap te wees wat mekaar onderling ondersteun en aanmoedig om in hulle verhouding met God te groei deur:

a. Mekaar lief te hê met Christus se liefde as voorbeeld
b. ‘n Voorbeeld te wees vir mekaar in toewyding aan God
c. Vir mekaar om te gee
d. Mekaar te bedien met die gawes soos deur die Heilige Gees ontvang.

Om na die breër gemeenskap, buite die gemeente, uit te reik en aan te moedig om in hulle verhouding met God te groei deur:

a. ‘n Voorbeeld te wees van ons saligheid in handel en wandel
b. Bereid te wees om op praktiese maniere ‘n verskil te maak
c. Om mee te maak aan uitreikings en evangeliesasie aksies
d. Om mense tuis te laat voel waneer hulle besluit om die gemeente te besoek

  1. Die roeping van die kerk soos in Matt. 28:19.
  2. Suiwer leerstelling in ooreenstemming met die van die Volle Evangelie Kerk van God.
  3. Aktiewe betrokkenheid van die Heilige Gees in elke Christen se lewe.
  4. Alle mense met agting en respek hanteer en die geleentheid gebied word om die Evangelie te hoor.
  5. Toegewyde lewenstyl wat getuig van die reddende krag van die Evangelie.
  6. Onderlinge verantwoordbaarheid.

.

Die Volle Evangelie Kerk in Oos Londen