Tapson Straat 70, Chiselhurst, Oos Londen

info@vekooslonden.co.za

+27 82 328 9493

Gedagte vir die Dag:

Vandag voel jy dalk of jy heeltemal alleen is. Asof niémand weet watter stryd in jou woed nie….
of jou wêreld intuimel nie,
of niemand verstáán nie…..
jy’t op ‘n punt gekom waar jy wil opgee!
Weet net één ding: JESUS CHRISTUS sal NOOIT op jou opgee nie.
Sy Woord sê in Heb. 13:5, HY sal jou nooit begewe of verlaat nie…..en HY kan nie lieg nie….so, dit is die Waarheid.
Hou moed en weet dat HY daar is vir joú.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *